Longridge Wynlandgoed - Tydelike Assistent wynmaker pos

Saturday, 25 November, 2017
anonymous    
Stellenbosch  

Die kandidaat moet beskikbaar wees vir 7 maande.( Jan 2018 - einde Julie 2018)

1.) Vorige wynmaak ondervinding
2.) Vermoë om `n kelderspan te bestuur
3.) Goeie Organisasie vaardighede
4.) Goeie rekordhouding en administrasie vermoë. (Baie Belangrike deel van die werk)
5.) Bereid wees om oortyd te werk waar nodig.
6.) Eie vervoer en verblyf is `n vereiste.

Stuur asb CV`s aan wine@longridge.co.za



.