Uitkyk parshulp 2018

Monday, 27 November, 2017
Estelle Lourens     0824060766
Stellenbosch  

Uitkyk Wynlandgoed buite Stellenbosch benodig 'n parshulp vir 2018. Die werk behels algemene kelderwerk asook basiese laboratorium analises, die neem van monsters in die wingerd en alle ander aspekte van die wynmaakproses.   Aansoekers moet éie vervoer en akkommodasie hê en oor 'n rybewys beskik, asook bereid wees om oortyd te werk.

Dis die ideale geleentheid vir studente wat parsondervinding wil opdoen of enige iemand wat geïnteresserd is in die wynbedryf.

Kontak die wynmaker by emlourens@uitkyk.co.za