Wynkelder Assistent Benodig Vir Villiersdorp Kelder - 0

Monday, 4 December, 2017
Christo Versfeld     028 840 0083/4
Breedekloof  

Villiersdorp Kelder benodig die dienste van 'n permanente kelder assistent. 

Applikante moet ten minste 3 jaar ondervinding he terwyl suksesvol voltooide SKOP 1, 2 en / of 3 u aansoek sal versterk.

Die suksesvolle applikant rapporteer direk aan die Bestuurder / Wynmaker en Junior Wynmaker en is verantwoordelik vir (maar nie beperk tot) die volgende take: Alle take wat in 'n wynkelder voltooi moet word maar veral met klem op vatkelder werk vir 600 vate.

Die suksesvolle applikant sal 'n eerlike persoon wees met sober gewoontes en wat bereid is om oortyd te werk soos vereis.

In ruil vir jou bydrae bied Villiersdorp Kelder 'n mededingende vergoedingspakket aan. Let asb op dat geen behuising beskikbaar is nie.


Doen asb aansoek by die Bestuurder  / Wynmaker: winemaker@villiersdorpcellar.co.za of Faks: 028 840 0957.

Sluit asb 'n geldige CV met referente asook voltooide kursus sertifikate in by u aansoek

Diensaanvaarding so spoedig moontlik