Druiwe beskikbaar vir 2018 oes - R4000/ton

Wednesday, 20 December, 2017
Stiaan Franken     0845115371
Paarl  

50-60 ton Shiraz 
25 ton Merlot
6 ton Pinotage
40 ton Cabernet 

Beskikbaar in Paarl omgewing op 3 verskillende plase en blokke. Geen Wieta,wel bereid om ipw te doen. Pryse onderhandelbaar,kyk so in die rigting van R4000 ton. Kontak Stiaan 
0845115371 of stiaanfranken25@gmail.com