2de Handse Wingerd Pale en Drade gesoek - R1234

   
Cape Town  

Goeie dag almal

Ek is opsoek na 2 de handse wingerd pale,drade,drupperlyne wat ek kan oorkoop en gebruik vir n blok aanplanting,soek tans net eers genoeg vir so 1 ha aanplanting

Kontak my gerus indien enige iets beskikbaar is

Groete