Olyf Aanleg Assistent

    021 863 3852
Paarl  

Olyf Aanleg Assistent

Babylonstoren het ‘n opwindende geleentheid vir iemand in die Olyf bedryf, met ‘n passie vir die pluk tot produk proses as Olyf Aanleg Assistent!

Minimum vereistes:

  • Goeie kennis in olyf produksie , - produk ontwikkeling en - bemarking 
  • Kwalifikasie in Olyf produksie sal jou aansoek versterk.
  • Ervaring in Olyf bedryf sal jou aansoek versterk
  • Moet onder druk kan werk
  • Motorlisensi
  • Moet op versoek naweke en vakansiedae kan werk

 Sleutelfunksies:

  • Inlê en olie produksie proses bestuur
  • Olyf bemarking
  • Olyf produk-ontwikkeling
  • Toesig oor masjinerie en werkinge daarvan

Stuur asb CV en salaris verwagting aan anneline@babylonstoren.com