Assistent Wynmakers

    021-9102413
Swartland  

Ons ontvang CVs vir Assistent Wynmakers poste in die Boland en Swartland omgewings.

Vereistes: formele wynmaak kwalifikasie; 1-2 jaar praktiese ondervinding as Wynmaak Assistent; ‘n absolute passie vir wynmaak en die wynbedryf; vermoë om goeie spanwerk te bevorder; stamina om energiek te bly tydens die pars- en bottellering seisoen se druk.

Werksomstandighede sal aangenaam wees en vergoeding markgerig.

Diensaanvaarding: asap.

Marianne Rousseau ontvang graag u CV by mwnti@iafrica.com.

Indien u nie binne 4 weke van ons gehoor het nie, kan u aanvaar dat alternatiewe besluite geneem is. Ons hou nietemin u CV op rekord vir moontlike toekomstige verwysing.