Jong Plaasbestuurder Wyndruiwe

    021-9102413
Olifants River  

Ons ontvang CVs van jong ongetroude plaasbestuurders wat oor 2-3 jaar produksie kennis van wynwingerd beskik.
Die plaas is in die Vredendal omgewing. ‘n Toepaslike landbou kwalifikasie sal die aansoek versterk.

Vergoeding sal markgerig wees.

Marianne Rousseau ontvang graag u CV by mwnti@iafrica.com.

Indien u nie binne 4 weke van ons gehoor het nie, kan u aanvaar dat alternatiewe besluite geneem is. Ons hou nietemin u CV op rekord vir moontlike toekomstige verwysing.