Parshulp/Harvest intern - 7654

    0832347906
Wellington  

Napier Vineyards geleë  by Bainskloof in die Wellington vallei is opsoek na n parshulp vir die 2019 seisoen. Werk behels alles wat gepaard gaan met pars aktiwiteite in n medium grote kelder. Kandidate moet wyn of pars agtergrond hê. Ondervinding sal in jou guns tel. Stuur jou aansoek so spoedig moontlik na leon@napierwinery.co.za