Tuesday, 16 October, 2018
anonymous
Swartland
Ek offer op freelance bases my dienste aan enige kelder in wyn sertiisering, kelder admin, jaarlikse Sawis voorraad opname, uitvoere dokumentasie, Wine OnLine diens, Dit sluit die volgende areas in : Somerset Wes, Stellenbosch, Paarl, Wellington, Worcester, Tulbagh, basies nie verder as 300 km. uit die Kaap. Kontak my gerus sodat ons kan gesels.