Bemarking / Admin Posisie - 6850

    0233404112
Worcester  

Eagle's Cliff Winery benodig dringend die dienste van 'n admin/bemarkingspersoon met ondervinding in die wynbedryf om te help met o.a. die volgende:
wynbestellings en fakturering, voorraadtelling; 
Sosiale Media (Facebook & Twitter), webblad & advertensies;
kompetisie-inskrywings; wynproeë & Bistro;
Hulp met uitvoere en alle dokumentasie daaraan verbonde (soos nodig)
Kennis van SAWIS en Wine-Online dokumentasie sal in jou guns tel.
Stuur asb jou cv na Nelene by marketing@ncw.co.za.