2019 Seisoenale Kelderassistent

   
Worcester  

Stettyn Family Vineyards in die Worcester/Villiersdorp area is opsoek na ‘n jong, betroubare en hardwerkende persoon om ons kontrak kelder assistent posisie vir die komende 2019 parsseisoen te vul. Kandidate moet bereid wees om lang ure te werk en verantwoordelikheid te kan neem vir daaglikse take. Vorige pars ondervinding of wynkwalifikasie sal in u guns tel.  Vergoedingspakket is markverwant .

Stuur asb. CV na jm@stettynwines.co.za