Parshulpe 2019 - Onderhandelbaar

   
Worcester  

PARSHULPE

 Du Toitskloof Wynkelder benodig parshulpe vir die komende 2019 parstyd

Einde Januarie 2019 tot rondom middel April 2019 (soos beskikbaarheid van druiwe)

Kontak asseblief vir Tiaan Loubsher of Shawn Thomson by 023-3491601.

Epos CV na tiaan@dutoitskloof.co.za of shawn@dutoitskloof.co.za