Parshulpe 2019

   
Worcester  

uniWines Wynkelder benodig parshulpe vir die komende 2019 parstyd.

Einde Januarie 2019 tot rondom middel April 2019 (soos beskikbaarheid van druiwe)

Stuur asseblief CV na yolandi@uniwines.co.za