Parshulp 2019

    0798871985
Wellington  

Ons is opsoek na n hardwerkende persoon om ons te help met die 2019 oes. Verantwoordelikhede sal beide wingerd en kelderaktiwiteite insluit.
Indien jy sou belangstel stuur jou CV na winemaker@welbedacht.co.za.