Assistent plaas bestuurder - 1234

   
Western Cape  

Ons kliënt, n gevestigde wynplaas net 11km buite Stellenbosch geleë. Is tans opsoek na n hardwerkende passievolle kandidaat met ervaring en die geskikte kwalifikasie om die produksie verwante aktiwiteite uit te voer.

Die kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:

  • ʼn Minimum van 5 jaar ervaring in die landboubedryf verkieslik wyndruiwe
  • Toesighouding en goeie bestuursvermoeë van arbeidsmag
  • Meganiese vaardighede
  • Rekenaarvaardig
  • Kode 10
  • Matrieksertifikaat

Hierdie pos is ʼn unieke langtermyn geleentheid.

CV met kleur foto’s moet aangestuur word

Email : koelenhofestate@gmail.com