Parshulp vir 2019 seisoen

    082 904 1245
Overberg  

Klaar met eksamen Elsenburg / skool en soek na praktiese ondervinding op 'n wingerd plaas in die Overbreg

Ons by Hermanuspietersfontein Boerdery is opsoek na betroubare jong persoon om behulpsaam te wees met die druiwe oes proses. Die kontrak sal wees vanaf Jan tot end April 2019

Die persoon moet verkieslik ouer as 18 wees met 'n geldige ry bewys