Strandveld Wines, Krediteure/Admin en verkope klerk word benodig - 7280

    +27284821906
Overberg  

Die pos is geskik vir energieke, positiewe hardwerkende persoon, vorige ondervinding in die wynbedryf sal tot jou voordeel wees.
Daaglikse take bestaande uit:
1. Invoer van bank, kleinkas en krediteure
2. Behulpsaam met verkope in proelokaal alternatiewe naweke en vakansiedae, asook opbou en diens van eie kliëntebasis
3. Algemene administratiewe take in kantoor
4.  Hantering van SAWIS en Aksyns, soos deur SARS vereis - opleiding sal voorsien word.

Suksesvolle kandidaat moet:
1. Minimum vereiste Graad 12
2. Ondervinding hê in Pastel, Excell en Word
3. Afrikaans en Engels magtig wees
4. Beskik oor eie vervoer

Volledige CV en aansoek met verwysings moet gestuur word aan conrad@strandveld.co.za
S
luitingsdatum 7 Desember 2018
Pos is beskikbaar vannaf 7 Januarie 2019