Pars hulpe - 0

    0834074754
Stellenbosch  

Lievland Vineyards is op soek na parshulpe vir die 2019 oes.  Kelderondervinding en eie vervoer is 'n vereiste.  Stuur asb jou CV na winemaker@manwines.com.