Waboomsrivier Wynkelder - 0

    0233551730
Western Cape  

Waboomsrivier Wynkelder is geleë in die breërivier area, en bied enige jong, betroubare en hardwerkende persoon die geleentheid  om ondervinding in die wynmaakproses op te doen.

Die geskikte kandidaat sal van behuising voorsien word en moet beskikbaar wees vanaf Februarie 2019 tot April 2019.

Stuur CV na lara@wabooms.co.za.
Aansoeke sluit om 7Januarie 2019.

Indien u geen terugvoering ontvang binne twee weke na die sluitingsdatum, aanvaar die aansoek was onsuksesvol.