Parshulp 2019

    021 842 3472
Stellenbosch  

Le Riche Wyne benodig 'n parshulp/wynmaak assistent vanaf 7 Januarie 2019 tot 30 Junie 2019.  Kode 8 bestuurderslisensie is 'n voorvereiste.  Kelder ervaring of wynmaak opleiding sal die kandidaat bevoordeel, maar is nie 'n vereiste nie.  Stuur asseblief jou aansoek en CV na wine@leriche.co.za.