Voorman/Algemene Plaaswerk

Monday, 24 December, 2018
Sillem     0794012602
Cape Town  

Goeie dag

Ek is opsoek na enige voorman werk verkieslik in die Paarl, wellington en stellenbosch area. 

Ek het nou terug gekeer van Amerika af en het besluit om permanent te bly.

Ek het geen kwalifikasies in lanbou nie, maar twee jaar se ondervinding. Ek weet wat is harde werk en lang ure. Bereid om onder te begin en aan te pas. 

My kontak besonderhede is
0794012602 
Willempretorius.willem@gmail.com 

B
aie dankie
Willem