Proelokaal Assistent / Tasting Room Assistant - 7579

Saturday, 29 December, 2018
anonymous    
Cape Town  

Groenland Wyne in die Bottelary Hills wyn streek is opsoek na die perfekte kandidaat om afgespreekde Saterdae in ons proelokaal te werk, asook soms by wynskoue in die omgewing.

Daaglikse take bestaan uit die volgende:

  • Wyn proeë aanbied
  • Verkope handhaaf
  • POS (Pastel Point of Sale) hantering
  • Voorraad beheer

Die gepaste kandidaat moet goeie menseverhoudings kan handhaaf, vriendelik en spontaan wees.

 

Die posisie is perfek gepas vir n student wat in die omgewing van Stellenbosch en Brackenfell woon en tans nog studeer.

 

Stuur asseblief CV en kontak besonderhede na: wines@groenland.co.za

 

Gebruik asseblief die hoofopskrif: “Proelokaal assistent pos”