Badsberg Kelder: Parshulp Dame!

Wednesday, 9 January, 2019
anonymous    
  

Badsberg Kelder is opsoek na ‘n hardwerkende jong dame vir Parstyd 2019. Moet bereid wees om lang ure te werk en verkieslik naby Rawsonville of Worcetser bly.

Moet ten minste matriek sertifikaat he. Indien daar enige dame belangstel kontak gerus vir Shazell by 084 584 0040 of e-pos shazell@badsberg.co.za.