Parstyd met PARS Transport

Friday, 18 January, 2019
Sebastian Burger     082 733 8024
Stellenbosch  

Met parstyd om die draai wil ons u graag uitnooi om van PARS Transport dienste gebruik te maak gedurende die seisoen. Ons bied vervoer van druiwe aan ons kliente met 8 ton kapasiteit. Ons vervoer druiwe in bins, kissies, kassies en bottels in Stellenbosch, Franschoek, Wellington, Paarl, Durbanville, Constansia, Malmesbury ens. Ongelukkig nie Bettiesbaai en Knysna nie. 

Kontak ons gerus vir ‘n gratis kwotasie.

Sebastian Burger
0827338024

Elizna van Heerden
021 882 8262