Spasie beskikbaar vir dienste en/of stoor

    0798871985
Wellington  


Ons het spasie vir 400t dienste beskikbaar in finale produk volumes van 15 000L, 20 000L en 94000L. Kostes sal alle byvoegings en produksie insluit asook gewaarborgde aparthouding van blokke en produsente. 

Stoorspasie is ook beskikbaar in die bostaande volumes. Kontak gerus vir verder inligting en pryse