Verblyf Benodig - 1

    0716351000
Western Cape  

Hi almal
Ek begin 1 Maart 2019 werk by Agrico in Rawsonville. Opsoek na verblyf rondom Rawsonville of Slanghoek en omgewing. Ek is ñ enkel persoon. 40jaar oud.
Klein plaashuisie of cottage sal ideaal wees. Sal selfs naweke help met werke op die plaas of waneer hulp benodig word.
Ek het ñ hond wat baie goed gemanierd is dus moet die verblyf asb dierevriendelik wees.
Asb w.app my indien julle van enige iets weet.
Groete
Stefan Siemens
Tel 071 635 1000