Winemakers assistent

Wednesday, 6 February, 2019
anonymous    
Paarl  

Hi goeie dag almal.as u opsoek is na iemand wat jou kelder kan bestuur.en alle kelder aktiwiteite kan doen,eks graag bereid willig om by u span aan te sluit.eks n bietjie rekenaarvaardig met skop 3 en nog meer ondervinding.eks al 12 jaar in wynbedryf.ons kan onderhandel met salaris as dit naby my bestemming is.