Opsoek na bekwame kelder werker - 7604

Thursday, 7 February, 2019
anonymous    
Stellenbosch  

opsoek na 'n bekwame kelder werker in die polkadraai omgewing
basiese kennis van kelderwerk, wil en n lus om te werk is 'n moet.
kan voor pars of na pars begin
stuur asb CV's of kontak my vir 'n onderhoud