Wine transporter - R10

Friday, 15 February, 2019
Phillip Haasbroek     082 823 6711
Worcester  
Ons vervoer palette gebottelde wyn vir kelders in die Boland en Kaap area.
Kontak my gerus vir persoonlike diens .
 
Van ons kliente sluit in Six Dogs Gin,Du Toitskloof kelder,Olifantsberg,Penhill Conradie en Jason's Hill of 
besoek ons webtuiste by www.gorillalogistics.co.za
 
Vriendelike 
Groete
 
Phillip Haasbroek (‪082 823 6711‬)


Gorilla Logistics Pty (Ltd)