Distillasie of stook wyn beskikbaar. - R5000

   
  

Het so +- 1000L petit verdot / Merlot/cabernet sauv blend wyn wat so bietjie hoog is in VA.  Offer dit aan iemand wat moontlik die alkohol wil uit distilleer.
EK vra R5 per liter. 
Kontak my 
0845917480