132 Gregoire oesmasjien te koop - R1000 000

Friday, 1 March, 2019
wickus     +27 83 656 0085
Breedekloof  

Gregoire oesmasjien 132 te koop. Baie netjies 7246 ure op masjien en net 1035 op oeskamer. Het ook n 3 ry spuit wat op masjien pas met n tonnelspuit om miere te spuit.