Wimpy Robertson (Snr Restaurant Bestuurder)

Tuesday, 2 April, 2019
Rossouw     +27762729365
Robertson  

Senior Restaurant Bestuurder

Die volgende vaardighede word van aansoekers verwag:

 

  • Moet rekenaarvaardig wees (E-pos, basiese Excel en Word ondervinding).
  • Uitstekende klientediens-vaardighede. (Moet daarvan hou om met kliente te werk).
  • Moet bereid wees om naweke te werk.
  • Goeie kommunikasie-vaardighede.
  • Probleemoplossings-vaardighede.
  • Sterk administratiewe-vaardighede.
  • Voorraadbeheer ondervinding sal in jou guns tel.
  • Afrikaans en Engels magtig.

 

  • Sluitings datum vir aansoeke is 11 April.
  • CV’s moet verkieslik ingehandig word by Wimpy Robertson bestuur, of ge-epos word na wimpyrobertson@gmail.com
  • Vir enige navrae, skakel gerus vir Rossouw by 0762729365.