Olyf Bemarker

Friday, 12 April, 2019
Annemie     0218722648
Paarl  

Ons klient in die Paarl het ‘n opwindende geleentheid vir iemand in die Olyf bedryf, met ‘n passie vir Olywe en die Olyf as produk te vier en ander opgewonde te maak oor die veelsydigheid van die produk en te bemark!

Minimum vereistes:

  • Kwalifikasie in Bemarking sal jou aansoek versterk.
  • Ervaring in Olyf bedryf sal jou aansoek versterk
  • Ervaring in bemarking by skoue sal jou aansoek versterk
  • Moet onder druk kan werk
  • Motorlisensie
  • Moet op versoek naweke en vakansiedae kan werk
  • Eie vervoer en bestuurderslisensie
  • Moet Afrikaans en Engels vlot kan praat

 

Sleutelfunksies:

  • Olyf bemarking en bywoning van skoue
  • Bestuur van mark vir olywe

 

​Epos asb jou aansoek na annemie@vinerecruitment.co.za met jou salarisverwagting en kennisgewingtydpwerk. Sien asb jou aansoek as onsuksesvoel indien jy nie van ons terugvoer kry binne 3 weke nie.