Olyf Produksie assistent

Friday, 12 April, 2019
Annemie     0218722648
Paarl  

Ons klient in die Paarl het ‘n opwindende geleentheid vir iemand in die Olyf bedryf, met ‘n passie vir Olywe en die Olyf as produk te vier en ander opgewonde te maak oor die veelsydigheid van die produk en te bemark!

Minimum vereistes:

  • Ervaring in Olyf bedryf sal jou aansoek versterk
  • Moet onder druk kan werk
  • Motorlisensie
  • Moet op versoek naweke en vakansiedae kan werk

 

Sleutelfunksies:

  • Produksie van olywe en olyf olie

 

​Epos asb jou aansoek na annemie@vinerecruitment.co.za met jou salarisverwagting en kennisgewingtydpwerk. Sien asb jou aansoek as onsuksesvoel indien jy nie van ons terugvoer kry binne 3 weke nie.