Tydelike Plaaslike Verkoop/Bemarkings Bestuurder

Friday, 12 April, 2019
anonymous    
Robertson  

Natures Own Beverages (Pty)/Ltd. - Bonnievale

Ons besigheid in die internasionale alkoholiese drank sektor benodig die dienste van ‘n
TYDELIKE PLAASLIKE VERKOOP/BEMARKINGS BESTUURDER

Nature's Own, geleë in Bonnievale, het tans 'n opwindende tydelike werksgeleentheid vir 'n jong individu, wie verantwoordelik sal wees daarvoor om 'n plaaslike Distribusie Netwerk op te rig.

Ons besigheid in die internasionale alkoholiese drank sektor benodig die dienste van a Sleutel verantwoordelikhede

  • Besoek aan plaaslike kliente
  • Identifiseer nuwe kliente en brei kliente tal uit.
  • Versekering uitstekende verkope in die verteenwoordigende areas
  • Bereiking van verkope doelwitte.
  • Die daarstel van uitmuntende kliëntediens standaarde.
  • Bemarking van ons produkte
  • Hanteer klagtes en navrae van kliente
  • Verkope in plaaslike mark: Bonnievale; Robertson; Swellendam; Ashton; Montagu en McGregor

Vereiste Ervaring

  • Goeie kennis van wyn en spiritus Industrie
  • Bewys van verkoop ervaring
  • Uitstekende kommunikasie- en organisatoriese vaardighede
  • Vermoë om te luister en te verstaan wat kliënte se behoeftes is
  • Uitstekende kliënte diens
  • Rekenaargeletterdheid
  • Betroubaarheid
  • Goeie interpersoonlike verhoudinge
  • Positiewe ingesteldheid
  • Moet oor eie veroer beskik

 

Indien jy belangstel in die pos stuur asb jou CV aan magda@bvpd.co.za  

voor 30 April 2019