Algemene Lyn- & Verpakkingswerker

Tuesday, 16 April, 2019
anonymous    
Stellenbosch  

Kleine Zalze Wyne het‘n vakature beskikbaar vir ‘n Algemene Lyn- & Verpakkingswerker om hom/haar aan te sluit by ons dinamiese produksiespan in Stellenbosch. 

 

Kerntake:

  • Algemene Lyn- en Verpakkingswerk soos benodig tydens normale produksiebedrywighede.
  • Kwaliteitbeheer tydens bottelering en verpakking.
  • Ad Hoc take uit te voer soos wat van tyd tot tyd nodig is om die maatskappy te laat funksioneer.

 

Posvereistes:

  • Moet bewese ondervinding van minstens 2 jaar in kelderproduksie aktiwiteite hê.

 

‘n Markverwante vergoedingspakket na gelang van kwalifikasies en ondervinding word aangebied. Rig asb. u CV en dekbrief voor 24 April 2019 aan wine@kleinezalze.co.za of faks dit na 021 – 880 0716.

 

Indien u nie binne 14 dae na die sluitingsdatum in kennis gestel word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.