Opsoek na wingerd om te boer vir eie wins en verlies

Wednesday, 17 April, 2019
Stiaan Franken     0845115371
Western Cape  

Ek is opsoek na wingerd wat beskikbaar is om oor te neem en te boer vir my eie wins em verlies,ek is bereid om kostes in te sit in ruil vir die oes. Ek werk in Simondium/Paarl area maar sal ander areas ook oorweeg. Bereid om huur te betaal indien produksie goed is en wingerd in goeie toestand is.