Assistent Kelderwerker

Friday, 24 May, 2019
Carmen Mac Curry     +27 21 8641705
Worcester  

Stettyn Kelder in die Worcester/Villiersdorp area is opsoek na ‘n betroubare en hardwerkende persoon om ons assistent kelderwerkerspos te vul. Kandidate moet bereid wees om lang ure te werk en verantwoordelikheid te kan neem vir daaglikse take. Vorige pars ondervinding of wynkwalifikasie is noodsaaklik.  Bestuurslisensie is ook ‘n vereiste. Vergoedingspakket is mark verwant met oortyd.

 

Stuur asb. CV na hr@bosmanadama.co.za