Junior Produksiebestuurder

Tuesday, 4 June, 2019
Annemie     0218722648
Paarl  

Junior Produksie Bestuurder

Ons Klient in die Noord Kaap, is opsoek na n Junior Produksiebestuurder (Tafel Druiwe).

 

Die pos van Junior Produskiebestuurder is beskikbaar vir ’n dinamiese, goed georganiseerde persoon met dryfkrag, goeie menseverhoudinge en bestuurs-vaardighede, Aansoekers moet minstens oor diploma in die verbouing van tafeldruiwe of Hortologie beskik. Praktiese ervaring gedurende oestyd sal in u guns tel.

 

Die suksesvolle persoon sal verantwoordelik wees vir die koste-effektiewe bestuur van 55 hektaar tafeldruiwe en alle produksiepraktyke, besproeiing, bemesting, arbeidsbestuur, nuwe ontwikkelings en verpakking – MARCO sisteem.

 

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

 

Stuur u aansoek en CV na annemie@vinerecruitment.co.za voor 15 Junie 2019.

 

Indien u nie binne 2 weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

 

@vinerecruitment or www.vinerecruitment.co.za