Namibia Kameeldoring braaihout/kaggelhout - R750

Saturday, 13 July, 2019
Willem     0794012602
Paarl  

Braaihout/kaggelhout direk uit Namibia.
Verseker die mees droogste hout op die mark en mees waarde vir geld. Glad nie 'n gesukkel en net die beste. 

10x20kg sakke =R750 plus een sak 20kg gratis. 

20 x20kg sakke =R1300 plus twee sakke gratis. 

Ons lewer gratis af in die Paarl, Wellington en klapmuts area. Indien verder sal daar' n ekstra koste insluit. 

Kontak my gerus. 
Willem - 0794012602 

Baie dankie