Terroir Concepts

Monday, 2 September, 2019
Colin v Schalkwyk     0714404407
Wellington  

Ons lewer die volgende dienste aan die Landbou Sektor

Alle Grondvoorbereiding,Bou van damme en herstel van damme.Installering van Besproeing asook Dreineerslote,Opmeet van Grond.
Aanplant van nuwe boorde en wingerde,uithaal van boorde en wingerde asook plant van pale en span van draad
Jongstok en Vrugteboom ontwikkeling,suier van wingerde en uitdun van Vrugte.Snoei en Oes van Wingerde en Vrugte
Konsultasiedienste
Ons verskaf ook Arbeid vir bg met Proffesionele Toesighouding

Skakel Colin v Schalkwyk 071 440 4407
hantam@paarlonline.co.za