Freelance Graphic Designer

Thursday, 12 September, 2019
Rione Grobbelaar     +27837904191
Worcester  
Wil u dalk u produkte, dienste of besigheid meer bloodstelling gee en die aandag van die publiek trek? Of hou u een of ander tyd 'n funksie, gaskunstenaar optrede of mark wat u wil adverteer en bemark? 
 
Ek bied professionele, hoë kwaliteit en bekostigbare grafiese ontwerp dienste aan - groot of klein, eenvoudig of kompleks. Deur grafiese ontwerp is ek in staat om u en/of u besigheid effektief in die mark te adverteer deur middel van die volgende:
  • Logos, besigheidskaartjies, briefhoofde
  • Posters, flyers, brochures van u dienste en produkte
  • Menus 
  • Grafiese labels en verpakking
  • Koerant advertensies
  • Tydskrif advertensies
  • Sosiale Media advertensies
  • Uitnodigings vir verjaarsdae, troues en ander byeenkomste
... en nog vele meer!!

Indien u dalk u besigheid/produk/dienste 'n nuwe "look" wil gee, is ek die regte een wat u met dit kan help!
 
Voel gerus om my te kontak vir enige navrae oor my dienste.
083 790 4191 / rgartdesign.ad@gmail.com