Wynmaker/Winemaker

Saturday, 14 September, 2019
anonymous    
Robertson  

Weltevrede Wynlandgoed, net buite Bonnievale in die Robertsonvallei, is op ‘n missie om ‘n nuwe ongekende vlak van uitnemendheid vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf te vestig.

Weltevrede skep ‘n geleentheid op sy span vir ‘n gekwalifseerde en ervare wynmaker wat meer as 20 verpakte wyne, insluitend Cap Classique, wit- en rooiwyne se maak, afronding, versorging, verpakking en logistieke prosesse na ‘n nuwe internasionaal kompeterende vlak sal neem. Hierdie pos sal ook verantwoordelik wees vir die wynmakersrol en handelsfunksie van die IBETA Bulk Trading Floor (www.bulkwine.co.za).

Die ideale kandidaat is sekuur, fluks, resultaatgedrewe, ‘n goeie administrateur, het ‘n bewese wynmaakrekord van uitnemendheid, goeie sakevaardighede, mark-insig en is belyn met die waardes en visie van Weltevrede.

Weltevrede is Suid-Afrika se oorspronklike familie-handelsmerk en die wynmaker van Weltevrede het ‘n verantwoordelikheid om die handelsmerk as gewilde keuse en ikoniese ambassadeur internasionaal te vestig.

Volledige aansoeke, vergesel van ‘n motiveringsbrief oor hoe die kandidaat waarde tot Weltevrede se visie sal toevoeg, kan teen 30 September 2019 aan Philip Jonker by philip@weltevrede.com gestuur word.


WINEMAKER
Weltevrede Wine Estate, just outside Bonnievale in the Robertson valley, is on a mission to establish a new unprecedented standard of excellence for the South African wine industry.

Weltevrede creates an opportunity on its team for a qualified and experienced winemaker responsible for more than 20 packaged wines, including Cap Classique, white and red wines. It is expected that this winemaker will take the wine making, nurturing, packaging and logistical processes to a new internationally competitive level. This position is also responsible for the wine making role and trading function of the IBETA Bulk Trading Floor (www.bulkwine.co.za).

The ideal candidate is precise, hard-working, result driven, a good administrator, has a proven wine making record of excellence, good business skills, insight into the market and is aligned with the values and vision of Weltevrede.

Weltevrede is the original family brand of South Africa and the winemaker of Weltevrede has a responsibility to establish the brand as well-loved choice and iconic ambassador internationally.

Complete applications, together with a cover letter motivating how the candidate will add value to the vision of Weltevrede, can be sent to Philip Jonker at philip@weltevrede.com by 30 September 2019.