Plaas- en instandhoudingsbestuurder

Monday, 19 October, 2020
anonymous    
Franschhoek  

Ons is opsoek na ‘n plaas bestuurder met goeie kennis, vaardigheid en ervaring in die volgende areas:

  • Herstel en instandhouding van wingerd en plaas gronde, gastekamers en geboue, water toevoer en damme, plaas paaie en motorhek toegang.
  • Algemene en meganiese plaaswerk
  • Netjiese, basiese houtwerk (herstel van deure, meubels, ens.) en herstel van metaal en ander hardeware
  • Basiese elektriese instandhouding (gloei lamp vervanging, kragopwekker vul met diesel, kragonderbrekings ondersoek, ens.)
  • Tuin besproeiing (instandhouding & herstel)
  • Instandhouding van plaas veiligheid
  • Algemene plaas bestuur

Bogenoemde is nie beperk nie en ons is opsoek na ‘n kandidaat wat maklik aanpasbaar en inoverend te werke gaan.

Meer inligting onder andere salaris aanbod, werksdae en ure, ens. word bespreek in onderhoud.