Krediteure Kontroleerder - Stellenbosch

Wednesday, 5 May, 2021
Lee-Zanne Flaatten     0824188747
Stellenbosch  

VEREISTES VIR DIE POS:

• Finansiële of relevante kwalifikasie
• 1-2 jaar ervaring
• Logistieke & Finansiële agtergrond
• Uitstekende kliënte diens
• Goeie beplanning en organisatoriese vaardighede
• Uitstekende kommunikasievaardighede
• Vermoë om in 'n span te werk
• Goeie aandag aan detail
• Vermoë om baie akkuraat en doeltreffend te werk
• Vermoë om met hoë volumes te werk

POS VERANTWOORDELIKHEDE:

• Laai van algemene krediteure.
• Rekonsiliasies van krediteure.
• Betalings import - files opstel en laai op bank.
• Laai en allokeer betalings gemaak op stelsel.
• Ad hoc navrae by krediteure.

KONSULTEER MET:

• Kliënte
• Konsultante
• Karweiers

Email CV in WORD formaat: inadmin@mweb.co.za