Lab internskap vir 2022 pars seisoen beskikbaar.

Thursday, 16 September, 2021
anonymous    
Breedekloof  

Badsberg Wynkelder, geleë in die hart van die Breedekloof Vallei het die volgende Lab internskap vir pars 2022 oop. 

Die Internskap is hoofsaaklik gefokus op die Laboratorium aspek van pars, maar nie beperk tot dit alleenlik nie.

Tydsduur; vanaf middel Januarie tot middel April 2022.

Verblyf, sowel as etes word voorsien gedurende die internskap.

Ondervinding of ’n kwalifikasie sal in jou guns tel, maar nie ‘n vereiste nie. Inruil bied Badsberg Wynkelder ’n mededingende pakket aan vir die regte kandidaat.