Parshulpe 2022 - Le Grand Chasseur Estate (Habata)

Friday, 26 November, 2021
anonymous    
Robertson  

Le Grand Chasseur Estate (Habata) in Robertson, is opsoek na Parshulpe vir 2022.

Kandidate moet van mid Jan 2022 – end April 2022 beskikbaar wees.

Hardwerkende persone wat gewillig is om oortyd (wat soms naweke insluit) te werk kan aansoek doen.

Behuising is beskikbaar indien verlang.

Toepaslike opleiding en ondervinding sal in die aansoekers se guns tel, maar is nie ‘n vereiste  nie.

Markverwante vergoeding sal aangebied word.

CV’s kan gestuur word na cellar@lgc.co.za of skakel 023 0041282 vir navrae.