Wingerd Voorman / Trekker Operateur / Digger Operateur

Thursday, 5 February, 2026
anonymous    
Swartland  

Posisie: Wingerd Voorman / Trekker-operateur / Digger-operateur

Vereistes:

  • Geldige Matrieksertifikaat

  • 3–5 jaar ondervinding in spanbestuur en die toepas van dissipline

  • Ondervinding op ’n wyn- en/of tafeldruiweplaas

  • Goeie kommunikasievaardighede

  • Geldige Kode 10 of Kode 14 bestuurslisensie

  • Geldige Forklift-lisensie

  • Goeie meganiese kennis (sal tydens die onderhoud getoets word)

  • Eie vervoer

Aansoeke:

Stuur u CV of navrae aan Christine Bester
applications@aabadenhorst.com