Posisie: Wingerd Voorman / Trekker-operateur / Digger-operateur
Vereistes:
Geldige Matrieksertifikaat
3–5 jaar ondervinding in spanbestuur en die toepas van dissipline
Ondervinding op ’n wyn- en/of tafeldruiweplaas
Goeie kommunikasievaardighede
Geldige Kode 10 of Kode 14 bestuurslisensie
Geldige Forklift-lisensie
Goeie meganiese kennis (sal tydens die onderhoud getoets word)
Eie vervoer
Aansoeke:
Stuur u CV of navrae aan Christine Besterapplications@aabadenhorst.com